Ons Vader
Appearance
The Lord's Prayer in Afrikaans
[edit]- Onse Vader wat in die hemel is,
- laat U Naam geheilig word;
- laat U koninkryk kom;
- laat U wil op aarde geskied,
- net soos in die hemel.
- Gee ons vandag
- ons daaglikse brood;
- en vergeef ons ons skulde
- soos ons ook skuldenaars vergewe
- lei ons nie in versoeking nie
- maar verlos ons van die Bose.
- en die krag en die heerlikheid
- tot in ewigheid
- Amen