Trekliedjie
Appearance
Trekliedjie is 'n lied waarvan die woorde deur A.E. Carinus-Holzhausen (1883-1945) en die musiek deur Walter Kittredge in 1864 geskryf is. Die lied is in die F.A.K.-Volksangbundel opgeneem.
Liedteks
[edit]- Die sweep het geklap en die wawiele draai agter die rooispan aan.
- Ons hart is swaar; die skeiding is daar van die plaas waar ons tuiste staan.
- Trek oor die vlakte en trek oor die rand. Stadig nou! Briek aandraai!
- Hotagter! Haaragter! Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai!
- Uitspan vanaand, uitspan vanaand, uitspan op Mooifontein!

- Met jou aan my sy, o liefste van my, dan vrees ek geen gevaar.
- Die wildernis in om die vryheid te win; daar word ons drome waar.
- Trek oor die vlakte en trek oor die rand. Stadig nou! Briek aandraai!
- Hotagter! Haaragter! Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai!
- Uitspan vanaand, uitspan vanaand, uitspan op Mooifontein!
- Hotagter! Haaragter! Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai!
- Ja, geluk lê om die draai.